Cricket

Namibië raak agter in eendagreeks

July 08, 2024
Namibië se krieketspan het Vrydag hul tweede 50 boulbeurtwedstryd in die Castle Lite-reeks teen die Punjab-toerspan van Indië met 87 lopies verloor toe hulle vir 169 lopies in 43.3 boulbeurte uitgeboul is.Die Richelieu Eagles het 257...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen