Cricket

Eagles soek ligpunte in verlore reeks teen Punjab

July 09, 2024
Die Indiese toerspan van die Punjab-staat het seker gemaak dat hy sy reeks van vyf eendagkrieketwedstryde teen Namibië wen, deurdat hy in Sondag se derde wedstryd die reekstelling 3-0 gemaak het.Punjab (149 sonder verlies van ‘n...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen