Cricket

Besinning nodig oor Eagles se WB-veldtog

October 03, 2024
Indien die huidige trant voortduur, sal Namibië se senior manspan nie vir die 2027 Wêreldbeker in eendagkrieket kwalifiseer wat gesamentlik in Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe aangebied word nie.Iewers is ‘n fout met die Richelieu...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen