Cycling

Karibib se hart oop vir Dagbreek

July 08, 2024
Die Dagbreek skool vir intellektueel gestremdes in Klein Windhoek se Cycle for Disability-padfietsresies oor 100 kilometer tussen Karibib en Kwetu-padstal, is deur Drikus Coetzee in die elite mansresies in 2 ure 21 minute en 15 sekondes...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen