Cricket

Aussies wys waar T20 WB se vlak is

May 30, 2024
Die eerstehandse ondervinding teen die gedugte Australiese krieketspan in Port of Spain kan Namibië handig in Groep B te pas kom voor hul T20-Wêreldbeker Maandag gaan afskop. Die Richelieu Eagles (119 vir 9 in 20 boulbeurte) moes...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen