Rugby

Klubs se linies opgestel vir NRU-semifinale

August 30, 2024
Alles is gereed vir spannende, dramatiese klubrugby met die halfeindronde van die Namibië Rugbyunie se ligas wat Saterdag by WHS FNB Vegkop-stadion aangebied word.Vanaf 10:00 sal om die gesogte plekke in die eindstryd in die NRU-vroueliga...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen