Rugby

Grootfontein skud wenlose rekord teen Unam af

April 28, 2025
Die eerstespan van FNB Grootfontein het ‘n gesogte deurbraak gemaak toe hy vir die eerste keer sedert sy toetrede tot die Namibië Rugbyunie se premierliga ‘n oorwinning teen FNB Unam behaal het.Grootfontein se oorwinning met 37-20...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen