Cricket

Gedeelde reeks wys Wittmann se Eagles vorder

April 17, 2025
Die Namibiese vrouekrieketspan, die Capricorn Eagles, het belowende vordering getoon toe hulle vandeesweek die reeks van ses wedstryde teen Uganda met drie-elk gedeel het.Vir die eerste keer in die reeks van ses T20-wedstryde het die tweede...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen