Rugby

Rassie vertrou sy Loftus-troepe

July 10, 2024
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het sy vertroue gewys en 'n onveranderde span aangewys wat Ierland komende Saterdag in die tweede toets in Durban pak. Die Bokke het Ierland op Loftus Versfeld met 27-20 oorskadu. Daar was heelwat...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen