Rugby

Parkies klou aan o.13 Superliga-titel

September 02, 2024
'n Spannende en opwindende naweek van eindstryde in laerskolerugby van die Namibiese Skolesportunie (NSSU) op Affiespark het uitgeloop op Parkies wat vir 'n geskiedkundige derde opeenvolgende seisoen die o.13 Superliga oorheers het.In 'n...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen