Other

Beatrice stel visier op groot taak in Nanjing

February 25, 2025
Namibië se 2021 Olimpiese finalis, Beatrice Masilingi, sal aanstaande maand vir die eerste keer in haar loopbaan by 'n Binnenshuise Atletiekwêreldkampioenskap in aksie wees.Die 21-jarige Beatrice sal op 22 Maart in Nanjing, China, saam...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen