Bowling

Hoop vir Glasgow, wêreldranglys sal beste uit spelers haal

September 19, 2024
Die myndorp Orapa in Botswana is die bestemming vir Namibië se senior rolbalspan wat vanaf komende Maandag tot 26 September by die Afrika State-kampioenskap gaan woeker. Die span wat vroeg Saterdagoggend vanaf Windhoek op die reis van 1...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen