Bowling

Glasgow ‘n moontlikheid vir rolbalspanne

October 01, 2024
Namibië se rolbalspanne het die afgelope week algeheel tweede by die Afrika Statekampioenskap in Orapa, Botswana, geëindig en het danksy hierdie silwermedalje klaarblyklik hul kwalifisering vir die volgende Statebondspele in Glasgow...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen