Prominente skole bult spiere; Stadion bly gesluit
March 13, 2025
Windhoek Hoërskool se FNB Vegkopstadion het gistermiddag en -aand ‘n feestelike atmosfeer en puik atletiek beleef met die aanbieding van die eerste driehoekige interhoër teen Windhoek Gimnasium en Windhoek Afrikaanse Privaatskool.Sport...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen