Rugby

Sege met 38-5 teen Burkina Faso

July 22, 2024
Hoewel stadig uit die blokke, het afrigter Allister Coetzee se span hul veldtog by die Rugby Afrika-bekertoernooi in Kampala, Uganda, aan die gang gekry.Drieë in die eerste helfte deur regtervleuel Quirione Majiedt en heelagter Jay-Cee Nel...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen