Rugby

O.20-span op die wenpad met ses drieë teen Zim

April 22, 2025
Die verligting was groot ná Namibië se oortuigende oorwinning met 41-22 teen Zimbabwe op die eerste wedstryddag van die Rugby Afrika Onder-20 Barthés Trofee-toernooi in Harare.Afrigters Johan Zaayman en Jood Opperman se junior span is na...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen