Napso se Blits 7’s stel hoë standaard
April 14, 2025
Die bane en velde van Windhoek Afrikaanse Privaatskool het gegons met energie toe drie spansporte van die Namibiese Privaatskole-organisasie van oor die hele land mekaar vir die Napso Nammed Blitz 7’s ontmoet het. In sewesrugby (o.11 tot...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen