Man en vroue wen jukskeitoetse teen RSA
April 16, 2025
Die Namibiese jukskeispanne was in hul skik dat hulle vier van die sewe toetswedstryde teen Suid-Afrika by die buurland se onlangse nasionale kampioenskap op Kroonstad gewen het. In die veteraneklas (50 jaar en ouer) asook die ouderdomsklas...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen