Cycling

Tankwa nog ‘n mylpaal vir Swiegers

February 12, 2025
Namibië se ietwat kleiner as gewoonlike verteenwoordiging by laas naweek se vierdaagse Momentum Tankwa Trek bergfietstoer in die Wes-Kaap het min afbreuk gedoen aan die sterk vertoning van Namibiese spanlede.Alex Miller, ‘n lid van 2024...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen