Cricket

Semifinaliste mik na sukses in T20 Desert Ice Challenge

July 12, 2024
Die Nedbank T20 Desert Ice Cricket Challenge-reeks bereik die naweek sy hoogtepunt wanneer môre twee semifinale en die eindstryd Sondag by Affiespark in Pionierspark beslis word.Môre om 09:00 stap die Green Mambas en Southern Kings vir...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen