Kolfvernuf laat Eagles in die steek
February 17, 2025
Namibië se eerste deelname in 2025 aan ‘n driehoekige mini-toernooi in die ICC Wêreldkrieketbeker Liga Twee-reeks (2024 tot 2027) het gister teleurstellend skipbreuk gely. Afrigter Pierre de Bruyn se span is bestem om van 5 tot 15 Maart...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen
Klicken Sie hier, um weiterzulesen