Rugby

Skokgolf in semifinale gee Afrika-spanne WB-hoop

July 25, 2024
Vir rugbyliefhebbers wat dan en wan ‘n vinger op die pols hou, sou gister se Katastrofe in Kampala nie heeltemal uit die bloute gekom het nie.Die Zimbabwiese Sables het in die semifinaal van die Rugby Afrika-bekertoernooi in Uganda se...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen