Opwindende laaste rondte afgesluit

Motocross
Tielman Van Lill
Carter Bouwer, De Wet du Plessis, Leander Metzger, Juan de Vos, Zoë Waldschmidt, JC Lochner, Heiko Stranghöner en Mark Sternagel het Saterdag seker gemaak hulle oes volpunte tydens die laaste rondte van die nasionale motocross-kampioenskap in.

Ongeveer 42 jaers het Saterdag by die Gallina MX-baan noord van Windhoek die teenwoordige familie, vriende en ondersteuners met puik mededinging bederf.

MX in Namibië lyk relatief gesond, want die 50 cc-, 65 cc-, 85 cc- en 125 cc-afdelings wat die voedingsbron vir die sport is, het 25 inskrywings opgelewer.

Die 85 cc-klas is die enigste afdeling wat werklik ‘n opskudding veroorsaak het. Khian Kotze, Connor Bouwer en Leander Metzger was die topdrie ná sewe kampioenskaprondtes. Metzger was derde en ses punte agter Bouwer. Metzger het Saterdag ‘n uitstekende resies beleef, die kompetisie oorheers om met nege punte meer as Bouwer tweede in die kampioenskap te eindig.

Aangesien dit die laaste rondte van die Namibiese kampioenskap was, word die volledige uitslae geplaas.

50 cc: 1 Carter Bouwer (72 punte), 2 Mason Meyer (67), 3 Delmar du Plessis (60), 4 Markus Pack (58), 6 Maximillian Skutsch (37).

65 cc: 1 De Wet du Plessis (75), 2 Oliver Mathews (66), 3 Paul Mans (60), 4 Markus Pack (57), 5 Duhan van Wyk (54), 6 Maximillian Skutsch (50), 7 Riaan van der Hoven (48), 8 Arjen van Zyl (46).

85 cc: 1 Leander Metzger (72), 2 Khian Kotze (69), 3 Patrick Geiger (60), 4 Connor Bouwer (57), 5 Felix Wittreich (54).

125 cc junior: 1 Juan de Vos (68), 2 Gero Friederich (66), 3 Jarno Metzger (65), 4 Bjorn Kebbel (57), 5 Marco Lindemeier (56), 6 Markus Muller (51).

Vroue MX: 1 Zoë Waldschmidt (75), 2 Ronja Friederich (66), 3 Melanize Oberholzer (60), 4 Maike Bochert (57).

Klubmans: 1 JC Lochner (67), 2 JF van Eeden (63), 3 John Daniel (45), 4 Sonny Wittreich (20).

Veterane: 1 Heiko Stranghöner (72), 2 Sigi Pack (69), 3 Jorg Stranghöner (58), 4 Olaf Pack (40), 5 Ronald Geiger (18).

Ope: 1 Mark Sternagel (75), 2 Tertius Joubert (60), 3 Tony Viljoen (60), 4 Hippocrates Bogiages (44).

King of the Dirt: 1 Mark Sternagel (25), 2 Juan de Vos (22), 3 Gero Friederich (20), 4 Heiko Stranghöner (19), 5 Jarno Metzger (18), 6 Sigi Pack (17), 7 Bjorn Kebbel (16), 8 Marco Lindemeier (15), 9 Leander Metzger (14), 10 Olaf Pack (13), 11 Markus Muller (12), 12 Jorg Stranghöner (11), 13 Tertius Joubert (10), 14 Tony Viljoen (9).



AFSLUITING

Die kampioenskap behoort ná die finale rondte nie-amptelik soos volg te eindig.

50 cc: 1 Carter Bouwer (591 punte), 2 Markus Pack (473), 3 Delmar du Plessis (454).

65 cc: 1 Oliver Mathews (533), 2 De Wet du Plessis (518), 3 Markus Pack (466).

85 cc: 1 Khian Kotze (576), 2 Leander Metzger (420), 3 Connor Bouwer (411).

125 cc junior: 1 Juan de Vos (568), 2 Gero Friederich (502), 3 Jarno Metzger (455).

Vroue MX: 1 Zoë Waldschmidt (522), 2 Ronja Friederich (471), 3 Gabriella Still (380).

Klubmans: 1 JC Lochner (351), 2 JF van Eeden (314), 3 Sonny Wittreich (271).

Veterane: 1 Sigi Pack (576), 2 Olaf Pack (358), 3 Ronald Geiger (239).

Ope: 1 Mark Sternagel (600), 2 Tony Viljoen (477), 3 Rigo Wolf (462).

King of the Dirt: 1 Mark Sternagel (200), 2 Juan de Vos (171), 3 Gero Friederich (156).

[email protected]