Hockey

Eindstryde tussen voorste hokkieskole bepaal

September 02, 2024
Die room van Namibiese hoërskolehokkie is vandeesweek op vertoon, met die afhandeling van die ligas se semifinale die afgelope naweek en die bepaling van die finaliste.Twee "nuwe” kampioenskole in die onder 19 Superliga vir beide seuns...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen